02/09/2010
RUGBYRUBRIEK DEUR MR H
GELUK……….. Baie geluk aan die spanne van die Maties, Belhar, Brackenfell, Langa, UWK, Busy Bees, Blue Stars, Violets en Vineyards wat hul onderskeie ligas gewen het. Baie geluk en al die klublede kan baie trots wees op wat vermag is