News
13/03/2011
‘n Donker dag vir klubrugby in die WP en ‘n fatastiese dag vir kinders op Nuweland.
‘n Rugby-rubriek deur Mr H
HIERDIE GEES EN VERTONGINGS MAAK ONS TROTS....Die gees by die Varsity Beker-wedstryde is ongelooflik. Baie geluk aan die Ikeys, Maties en UWK wat weekliks groot getalle toeskouers na hul wedstryde lok.
09/03/2011
‘n Verandering in die heelagter-posisie gaan noodsaaklik wees om die Stormers ‘n baie meer effektiewe span op die aanval te maak.
Conrad Jantjes is ‘n “solid” speler, maar sy gebrek aan vaart maak hom oneffektief op die aanval – en op heeagter benodig ‘n top-span juis ‘n heelagter wat ‘n sterk en effektiewe aanvaller is.
02/03/2011
Die Stormers het lelik gewen teen die Lions, maar in die proses ‘n belangrike stap vorentoe geneem om hul vanjaar te vestig as een van die top-spanne in die Super Rugby-kompetisie.
Wat bedoel ek met hierdie stelling?
Wat ek hiermee bedoel is dat die Stormers getoon het hul beskik oor die vermoë om ‘n wedstryd te wen, al was hulle nie die beste span op die veld nie.
DEUR DOK ARENDOOG
01/03/2011
A Rugby Column by Mr H
R3,77 MILLION RECEIVED FROM THE LOTTO.....During his Budget Speech the Minister of Finance, Pravin Gordhan, dished out sweet items, but also sour items.
In my column this week I am happy to start off by delivering a very sweet item – a large contribution to the WP Rugby Union from the Lotto.
01/03/2011
Reuse inspuiting vir WP Klubrugby gedurende Begrotingsweek
‘n Rugbyrubriek deur Mr H
R3,77 MILJOEN ONTVANG VANAF DIE LOTTO.....
Vandeesweek het die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, soet lekkers en suur lekkers uitgedeel.
Ek deel vandeesweek ‘n lekker soet lekker met lesers van hierdie rubriek nadat die WP Unie die nuus verneem het dat die Nasionale Lotto Trust ‘n bedrag van R3,77 miljoen bewillig het vir klubrugby in die WP.
25/02/2011
Stormers – plaas die vergrootglas hierop
Is die Stormers gerat om die 2011-seisoen van Super Rugby ‘n werklik puik ene te maak?
Ek glo so – die grondslag daarvoor is gelê die afgelope paar jaar. Uitstekende spelstrukture is gevestig. Die Stormers se verdedigingstruktuur is waarskynlik die beste in die Super Rugby-kompetisie.
Die span se diepte in sekere posisies het ook verbeter.
16/02/2011
A Rugby Column by Mr H
GREETINGS…. A new season is upon us and it gives me great pleasure to communicate with the readers of this website about rugby matters of Western Province – our beloved rugby union.
First things first… I wish all the players, officials, management and the referees all of the best for the 2011 season. May you enjoy success on and off the field!
16/02/2011
Die nuwe rugbyseisoen bring uitdagings, moeilike toffies en aansporings
‘n Rugbyrubriek deur Mr H
WEES GEGROET…..Dit is lekker om weer met julle te kan gesels oor rugby in ons geliefde Westelike Provinsie.
Laat ek begin deur aan elke speler in die Westelike Provinsie asook alle beamptes, komiteelede en skeidsregters alle sterkte toe te wens vir die 2011-rugbyseisoen. Mag julle elke oomblik geniet en ‘n bydrae lewer om WP-rugby van krag tot krag te laat gaan.
08/10/2010
What are the characteristics of a winning rugby club? The season has come and gone and there are a few successful clubs and many more that were not successful.
What is the difference between winning clubs and less successful clubs?
08/10/2010
WAT IS DIE KENMERKE VAN ‘N WEN-KLUB??....Hierdie tyd van die jaar is die seisoen verby. ‘n Klompie klubs het sukses behaal en heelwat ander nie.
Wat maak van ‘n klub ‘n sukses?
17/09/2010
MATIES WILL BE ONE OF THE FAVOURITE TEAMS IN CLUB CHAMPS...All systems are up and running for the SAA National Club Championship which is hosted by the WP Union and staged at Stellenbosch. The tournament will start on Saturday 18 September.
The Maties will play at 16:15 (on Coetzenburg E Field) against Kimberley Police (Griquas) whilst the defending champions Hamiltons will clash against Northerns (Limpopo). This match will start at 17:15 on the A Field
17/09/2010
'N RUGBYRUBRIEK DEUR MR H
MATIES LYK OORGEHAAL VIR TOERNOOI... Die SAA Nasionale Klubkampioenskapstoernooi skop Saterdag op Stellenbosch af. Die toernooi se gasheer is die WP-rugbyunie en die toernooi word aangebied by Stellenbosch.
Bookmark this page to: