News
04/04/2011
Die “never-say-die-attitude” van die jong Stormers het ‘n groot rol gespeel in hul sege oor die Sharks.
DEUR DOK ARENDOOG
01/04/2011
The 2011 club rugby season in the Western Province kicks off tomorrow with the first round matches.
Most of the Super League A teams will take the field with a number of new players in their side.
31/03/2011
DEUR DOK ARENDOOG
Puik uitoefening van die basiese aspekte van rugby, was die fondamentsteen vir die Stormers se groot sege oor die Force.
Die Stormers se skrums weer stewig en skrumballe was ‘n goeie platform waarvandaan hulle kon aanval.
31/03/2011
A rugby column by Mr H
GOOD LUCK IKEYS…..
Congratulations to the Ikeys for reaching the final of the Varsity Cup. You have made the WP Rugby Union proud with your sterling performances thus far in this prestige competition.
31/03/2011
‘N RUGBYRUBRIEK DEUR MR H
STERKTE AAN DIE IKEYS….Ek wil vandeesweek my rubriek begin deur die Ikeys alle sukses toe te wens vir hul Varsity Cup-eindstryd Maandag in Pretoria.
Dit maak die WP Unie trots dat daar weer eens ‘n WP-klubspan in die finaal van hierdie gesogte kompetisie is.
24/03/2011
GREAT STUFF STORMERS….Sport is alive and well in the Western Cape.
The Stormers had a great victory over the Bulls at Loftus. To beat the Bulls in their own backyard is a special achievement. Well done to the team and management.
24/03/2011
Dit gaan goed met die sportspanne van die Wes-Kaap.
Die Stormers het ‘n klinkende oorwinning oor die Bulls op Loftus behaal. Ai, maar dit was lekker!
23/03/2011
No’s 1, 2 en 3 was Stormers se groot helde
DEUR DOK ARENDOOG
Dit was ‘n skitter vyftieman-vertoning wat die Stormers in staat gestel het om die Bulls oortuigend te kon klop. Maar ek wil in vandeesweek se rubriek die geleentheid gebruik om hulde te bring aan die Stormers se drie groot helde: no. 1 (Wicus Blaauw), no 2. (Deon Fourie) en no. 3 (Brok Harris).
18/03/2011
A rugby column by Mr H
Growth will be a main focus point for the WP Union this year.
The Union are blessed with a very strong and vibrant club and schools league systems, but we can always improve and strengthen our clubs and schools. The aim is to grow this beautiful game in the WP Union.
18/03/2011
‘N RUGBY-RUBRIEK DEUR MR H
SKOLE GAAN VANJAAR BESOEK WORD.....Die WP unie is vanjaar gefokus op groei.
Die unie is geseën dat hy oor ‘n baie sterk en lewenskragtige klubliga asook skole-liga beskik, maar ‘n mens kan nie jou hande saamslaan en sê dis goed genoeg nie. ‘n Mens kan altyd dinge beter doen, maar dan moet jy jou moue oprol en iets daadwerkliks doen.
17/03/2011
Doen die ‘basics” beter en drieë sal vanself kom
DEUR DOK ARENDOOG
Omtrent al wat sportskrywer is, staan nou op die seepkissie en kla en wys vinger vir die Stormers omdat hulle nie drieë druk in die Super rugby-kompetisie nie.
Ek is nie daaroor bekommerd nie.
13/03/2011
A sad day for Club Rugby and a Wonderful day for the kids at Newlands
A rugby column by Mr H
WELL DONE TO THE VARSITY CUP TEAMS......
The vibe of the Varsity Cup is simply out of this world.
Well done to the Ikeys, Maties and UWC for drawing large crowds to their matches – week after week.
Bookmark this page to: