|
|
Newbie
|
Elsies 2010 season
Hi LG , ROMEO en Kap Willie. Moet nie so af lyk nie ons het n goeie seisoen beleef en kan trots wees op die boys. Ons no net 1 game oor en ons gaan ons seisoen goed afsluit. Dankie vir n lekke seisoen guys ons vat volgende jaar league . R kry net sponsor reg solank. Jy weet daars min klubs met sulke goeie en dissiplin spelers soos wat ons het en die game speel omdat hulle lief is daar voor .Soos hulle se (WE WILL BE BACK) . Elsies jou lekke ding.
|
|