kuila boy wrote: Lol ja mineer dit is close.
Ek sien julle verloor ook close ne en daai amateur senter druk 2 tries nogal. Het hy nog gerush en teen julle kom speel saterdag?
Die amateur was mos vroeg klaar.
Ja, hy en ons 9/10. Hulle't gerush om te kom speel nog ja. Ons speler moes kom want dit was sy laaste game vir ons. Groot loss. Hy trek George toe.
Ja, ou Allie was verbysterend. Ons het home lekker in toom gehou vir 'n tyd, maar hy was mooi in oop spasies gespeel by daai twee geleenthede.
Maar ek kan ook sê ons het ons kanse verspeel met verkeerde opsies en onvermoë om af te rond. Kanse wat ons die game kon laat wen,met die laaste move ook 'n draw kon bewerkstellig.
Lionel het dit mooi opgesom dat die telbord nie die volle verhaal vertel nie. Maar wat baat dit. Dit (die telling), sal daar bly tot almal van ons dood is.