Community Site
HomeLinksNewsFixtures 2011Matches 2011Club InfoGallerySite infoFacebook & TwitterCape Rugby TVNotice BoardChatSign In
 
Chat Zone WP Club Rugby - Chat Zone
WP Club Rugby > Chat Zone > Gaan WP iets aan Dawid Britz doen? View modes: 
User avatar
Newbie
Newbie
moses - 22/08/2010 21:55:20
   
Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Na skoknuus vandag die nuus gehaal het oor Durbell se haker wat 'n Maties afrigter se oordrom gebars het sal ek graag wil weet of die WP enigiets aan die saak gaan doen.

Britz het voor die wedstryd met smaak vertel hoe hy die Maties Vrydagaand gaan timmer. Toe hy dit nie op die veld kon regkry nie moes hy dit maar op 'n coach na die wedstryd langs die veld uithaal. En daarna was hy natuurlik baie trots op wat hy gedoen het

Die ergste van alles was dat die speler na drank geruik het toe hy op die veld gekom het en heel moontlik dronk ook was. Hoe kan 'n afrigtingsspan so 'n speler op die veld sit? Dit is mos 'n gevaar vir almal.

Ek hoop die bestuur in die WP maak voorbeeld van hierdie geval. Ons het dit nie in ons rugby nodig nie.

User avatar
Master Member
Master Member
Jean - 22/08/2010 22:17:54
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Ek stem saam, die afrigter moes hom nie eers op die veld laat gaan het nie. Hy was op die bank vir die 2de span en het die laaste 20 min gespeel. Hy is volgens gerugte deur baie van die Stellenbosch spelers gegor en ook deur die 2de span afrigter. Dis toe wat hy die afrigter geklap het. Dit is totaal en al onaanvaarbaar en die bestuur van Durbell distansieer hulself van sulke gedrag.

User avatar
Newbie
Newbie
moses - 22/08/2010 22:27:04
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Ek is bly Durbell distansieer hulself van die gedrag, maar hoekom het die afrigter hom ooit op die veld gesit? Die Matie afrigter het niks aan hom gegor nie en hom net gevra om om weg van die Matie spelers af te staan voor die spelers onder mekaar inklim. Toe hak Dawid sommer af en klap die afrigter. Die snaakste is dat die Durbell 2despan spanbestuurder die speler se aksies verdedig het na die voorval.

User avatar
Master Member
Master Member
Jean - 22/08/2010 22:31:23
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Eerlikwaar, die voorval is n groot verleentheid

User avatar
Master Member
Master Member
kuila boy - 23/08/2010 00:09:53
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Baie gaan gese word oor die storie maar iets positief sover is die 2 comments wat Jean nou gemaak het. Dit is duidelik n rugby man en probeer nie eers sulke gedrag verdedig nie. As Durbell wedstryd sekkie kon hy baie anders respond het maar dit is goed om te sien n bestuurslid comment soos hy so kort na die voorval. Ek kry soema die gevoel Durbell sal hom self uitsort.

2010 here we come!!!

User avatar
Master Member
Master Member
Bobby - 23/08/2010 08:58:27
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Die ou is berug daarvoor om aan mense te klap en niemand by die klub hou van hom nie so dis nou n gulde geleentheid om hom permanent te skors...............

User avatar
Master Member
Master Member
Jean - 23/08/2010 09:06:57
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Kuila, hy het al vir Pierre Ribbens ook so geklap toe hy dronk was by n funksie. Hy is toe vir 6 maande geskors. Daarna het hy belowe hy sal hom gedra. Die probleem is dat hy op die oomblik f****l voel.

User avatar
Master Member
Master Member
Luvgame - 23/08/2010 10:07:05
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
kuila boy wrote: Baie gaan gese word oor die storie maar iets positief sover is die 2 comments wat Jean nou gemaak het. Dit is duidelik n rugby man en probeer nie eers sulke gedrag verdedig nie. As Durbell wedstryd sekkie kon hy baie anders respond het maar dit is goed om te sien n bestuurslid comment soos hy so kort na die voorval. Ek kry soema die gevoel Durbell sal hom self uitsort.



Ek voel dieselfde KB. Jean wys nou sy rasionele denkwyse t.o.v. wangedrag. I commend you Jean.
What I can gather, is that this person has the propensity of such behaviour. It is the clubs' chance now to put sentiments aside and get rid of people who causes embarrassment to the club.
To be fair, one must be JUST!

User avatar
Master Member
Master Member
Jean - 23/08/2010 10:10:42
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Thanks Luvgame. A club cannot afford an individual to drag it's name through the mud. It is not our policy to defend guilty players.

User avatar
Master Member
Master Member
Luvgame - 23/08/2010 10:18:50
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Jean wrote: Thanks Luvgame. A club cannot afford an individual to drag it's name through the mud. It is not our policy to defend guilty players.


Totally agreed Jean.

What irks me, is the sentiments that surface when something like this happen at clubs. Some clubs then tend to look the other way and not taking action for the better of the club.

I can clearly read that you will from your side do the necessary to have this matter dealt with in respectable manner.
To be fair, one must be JUST!

User avatar
Master Member
Master Member
tier 2 - 23/08/2010 10:57:24
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Shocking behaviour,name sounds familiar,did he not play for WP as well?

User avatar
Master Member
Master Member
jakes actually - 23/08/2010 13:21:01
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
The player has played at several Unions. Was banned at one stage for the alledged use of performance enhancing substances.

User avatar
Newbie
Newbie
Sammy - 23/08/2010 13:42:15
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Club must be held responsible firstly, and secondly player must be dealt with by WP and criminal charges must be laid by Maties as this was not a rugby on the field fight (From what I hear here). 7 years ago, my cousin Tarzan decked a spectator who charged him with a scissors after the game and broke his jaw in 7 places. He got 5 years from WP and the guy he moered made crimainal charges and still won the case! He is now playing for Finchley in London  and has been for 5 years. His rugby in SA was messed up due to this incident. This is a similar offence. Vineyards got 3 weeks though so the club should not be punished as hard. 3 and 15 log points is fair. That happend to us...

User avatar
Newbie
Newbie
RugbyPrinses - 23/08/2010 13:53:02
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
I don't think Durb-Bell should be held responsible for anything else than playing a drunk player. The player should obviously be punished accordingly. In this case I don't think there was another side to the story. Britz was drunk, he tuned Matie players, Matie players tuned him back, and when a coach intervened he got slapped. Unacceptable!!!

Check out the article in the Rapport yesterday!

http://www.rapport.co.za/Sport/Nuus/Oud-Stormer-Britz-in-storm-na-plathand-voorval-20100821

User avatar
Newbie
Newbie
Sarah10 - 24/08/2010 10:42:23
   
RE:Gaan WP iets aan Dawid Britz doen?
Anyone know what is going on with this case? Has the Matie coach filed a civil case against Britz? I think he has to, as that may be the only way he will learn! What is the steps Durb-Bell is taking against him?

1 2
Search forums: 

181 user(s) on-line: 0 registered and 181 guest(s)

Bookmark this page to:Add to Yahoo Bookmarks Add to Facebook Add to Ask Add to Blogmarks Add to Simpy Add to MyAOL Add to Delicious Add to Multiply Add to Link-a-Gogo Add to Faves Add to Twitter Add to Live Add to Furl Add to Mixx Add to Segnalo Add to Reddit Add to Terchnorati Add to StumbleUpon Add to Digg Add to Slashdot Add to Spurl Add to Yahoo MyWeb Add to Newsvine Add to MySpace Add to Diigo Add to Backflip Add to Mister Wong Add to Google Bookmarks

New - One price ADSL R169.00 - GET IT! - Cybersmart Internet Service Provider.

This web site uses Kentico CMS, the content management system for ASP.NET developers. Western Province Club Rugby