Chuck wrote: Happy Happy Birthday - - - - - - aka LUVGAME!!! Hoop dis 'n wonderlike jaar vir jou!!! Hopenlik kan Elsies jou verjaarsdag geskenk vir jou gee deur vir Scottsdene te verslaan. My geskenk aan jou, 'n bottel whiskey AS julle 2de span vir Scottsdene kan wen ;-)
Jislaaik Chuckie, jy moet daai AS uithaal man! Dankie vir die wense bru! Laat my weet wanneer ek dit kan kom kry!