|
|
Master Member
|
Chuck
-
14/07/2011 15:10:26
Kraaifontein vs Scottsdene
Hi julle
Ek wil net weet of Kraaifontein vs Scottsdene Vrydagaand of Saterdag gaan plaasvind!!! Dit behoort 'n baie closely contested derby clash te wees. Ek is seker hierdie wedstryd gaan baie belangstelling lok!!
I won't go down in history...BUT I WILL GO DOWN ON YOUR SISTER!!!!
|
|
|
|
Newbie
|
RE:Kraaifontein vs Scottsdene
Die wedstryd word Saterdag gespeel. Die o/20 spanne skop die dag af om 12.20
|
|
|
|
Master Member
|
RE:Kraaifontein vs Scottsdene
Baie belangstelling beslis, maar, ons kan maar net op ons eie games worry ne.
Josh Kronfeld - half man half machine - A legend
|
|