|
|
Master Member
|
Chuck
-
03/08/2011 10:17:20
DERBY - GOODWOOD vs KRAAIFONTEIN
Die komende Saterdag speel Goodwood RFC teen Kraaifontein RFC by Goodwood Rugby Klub. As die 1ste wedstryd vanjaar enige indikasie is van wat ons kan verwag, gaan dit 'n "NAELBYTER" wees. Die 1ste spanne moes die louere deel na 'n gelykop uitslag!!!
Die verrigtinge begin al vroeg oggend met die All Blacks vs Wallabies wedstryd, wat op groot skerms vertoon sal word en sal gepaardgaan met 'n lekker ontbyt. Gedurende die dag sal AL die bars ook oop wees en alle Currie Beker wedstryde sal vertoon word. Die kombuis sal ook heeldag oop wees, met "liplek"lekker etes. Kom ondersteun hulle gerus.
Verder sal daar na afloop van die wedstryde 'n "man-of-the-match" seremonie wees, waarna daar tot in die oggendure gedans en gekuier gaan word deur musiek wat verskaf sal word deur 'n band en 'n DJ. ALLES GRATIS EN ALMAL IS MEER AS WELKOM!!!
Kan GWD 'n einde maak aan 'n sekere Kraaifontein speler se trotste rekord dat hy nog nooit teen enige GWD span in al sy jare van klub rugby verloor het nie???!!!
ONLY TIME WILL TELL!!!
SIEN JULLE ALMAL SATERDAG BY GOODWOOD RUGBY KLUB (70 years NOT OUT)
I won't go down in history...BUT I WILL GO DOWN ON YOUR SISTER!!!!
|
|
|
|
Master Member
|
Chuck
-
05/08/2011 13:52:19
RE:DERBY - GOODWOOD vs KRAAIFONTEIN
Ek wil ook noem dat Goodwood Rugby Klub vanjaar 70 jaar oud is, en hierdie wedstryd gaan ook met ons 70 jaar feesvieringe saamval!!! So dit gaan regtig 'n FEESTELIKE dag wees!!!
Hoop om julle almal by GWD te sien!!!
Het die tyd aangebreek om die MUIS in 'n "strik" te vang en 'n einde te maak aan sy trotse rekord??? All will be revealed at GWD tomorrow!!!
I won't go down in history...BUT I WILL GO DOWN ON YOUR SISTER!!!!
|
|