Buldog, wat rook jy daar onder die Berg. Dis goed dat Goldenshower jou reghelp en hou asseblief die logs dop voor jy soos Willempie Snotneus heel dwars statements maak soos die wenner van julle game gaan die deciding wenner wees. KYK NA DIE LOGS ASB.