Chuck wrote: Ek sal julle 2de span 'n kis bier sponsor as julle ons daardie guns kan doen
A "case" of match fixing chuck?
Tong in die kies, hence die ;-) smiley in CASE you didn't see Congrats op julle goeie wen Saterdag, en met julle wen Woensdagaand, ek hoor jy was yster. JEEZ, die ou raak nou oud, nie gedink jy is al 30 nie Sal jou moet begin OOM noem...