kuila boy wrote: Ek sien nou op die website van die refs hy blaas darem nie.
Ook nie goeie nuus vir tiere nie. Francios Pretorious blaas die game.
Die man het mos 3 rooi kaarte gegee vir die tiere teen Primroses paar weke gelede.
NNK se hondjies kan maar solank begin blaf...hoe gaanit nou weer AHOO AHOO!!
Tiere sal moet disciplined wees,want by tye het hulle maar lekka uitgerafel.
I just hope theirs no controversy,poor refereeing decision,foul play,die
hele Ravensmead gaan daar wees,is seker nou weer R50 by die hek.