captk wrote: Ek besoek gereeld wedstryde van Sir Lowrians en het nog nooit voorvalle van klipgooiery of vuil taal opgemerk nie..hoe anders as deur Somerset Wes wil jy dan reis vanaf Sir Lowrys Pas? As jy die geskiedenis van Sir Lowrys Pas ken sal jy weet dat daai plek al hope plaaslike talent opgelewer het, so hou JY op met klipgooi of jy word dalk "gekoop'!!
Captk, daar is niemand so blind soos die wat nie wil sien nie. So dis genoeg gesê daaromtrent jou nie sienende houding. Check net JP se Cape Rugby episode 16 dan hoor jy wat Herman Abrahams sê oor die vuilbek Auntie te sê het oor die "WP ou" wat "F..... voor haar kom staan " en moet ek jou vertel van julle Voorsitter wat so mooi oor sy "F......" hakiesdraad geskel het en hoe hy kan sê wie deur sy "F...." hakiesdraad of nie daar deur kan klim nie?
Ek ontken nie dat julle goeie Rugby spelers opgelewer het nie en moontlik nog weer gaan oplewer maar julle moet in die proses ook probeer om goeie maniere, taalgebruik en Sportmangees te probeer oplewer. Om te verloor op jou tuisveld is niks, maar wat wel iets is is hoe jy dit hanteer en verwerk. As julle daai dag gewen het sou julle n aftermatch function gehad het maar toe verloor julle en daar is niks soveel so dat die WP mense dit opgemerk het. Moet nie eens praat van een van jul beamptes wat sommer op die veld loop gedurende die wedstryd en dan redeneer met die Skeidsregter totdat sy verwyder is. En praat ook van daai beampte van julle wat na julle n drie gedruk het soos n aeroplane gehardloop het op die speelveld, teruggekom het en vir ons toeskouers twee middelvingers gewys het.
So Captk begin worry oor Macassar want julle het hulle net so sleg getreat en kyk uit Saterdag vir my want ek sal die Blou sweater dra met die rooi en wit.
Julle het ons eerste rondte op ons tuisveld gewen en met n hoë score, maar was ons ooit onbeskof? Ons het dit aanvaar en aangegaan. Oei ja mens moet deur Somerset Wes ry maar ons ry gewoonlik deur Sir Low Village, hierdie keer het die bus agterom gegaan verby daay Private Hospitaal en sodoende nie deur die Village gery nie.