|
|
Master Member
|
Chuck
-
12/10/2011 10:17:20
GOODWOOD RFC SPELERSAAND!!!!
Hi julle
Goodwood RFC hou die komende Donderdagaand hulle spelersaand vir ALLE huidige en nuwe belangstellende spelers. Tydens die aand sal ons die nuwe bestuur en afrigters aan die spelers bekend maak. Ons sal ook die nuwe borge aan die spelers bekend maak. Ook, ons sal ook die spelers inlig oor pre-season, alle "friendlies", kampe en alle ander belangrike datums op die kalender.
Reelings as volg:
DATUM: 13 Oktober 2011
PLEK: Goodwood Rugby Klub (Hoek van Milnton - en Hamiltonstraat)
TYD: 19:00
HOOP OM JULLE ALMAL DAAR TE SIEN!!!
I won't go down in history...BUT I WILL GO DOWN ON YOUR SISTER!!!!
|
|